Deuteronomium 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar in die teenwoordigheid van die Here julle God moet julle en julle families saam eet en bly wees oor alles wat julle reggekry het deurdat die Here julle God julle voorspoedig gemaak het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:6-10