Deuteronomium 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Breek hulle altare af, breek hulle klippilare stukkend, verbrand hulle gewyde pale, vernietig hulle afgodsbeelde en verwyder elke teken van hulle bestaan uit die land uit.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:2-10