Deuteronomium 12:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet al die gebooie wat ek julle gegee het, gehoorsaam en dan sal dit vir altyd goed gaan met julle en julle nageslag, want dan doen julle wat goed en reg is in die oë van die Here julle God.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:27-32