Deuteronomium 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die plek wat die Here julle God sal kies om sy Naam daar te vestig, ver van julle af is, kan julle van die grootvee of die kleinvee wat die Here vir julle gegee het, slag soos ek julle beveel het en julle kan dit na hartelus geniet in die plek waar julle woon,

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:16-31