Deuteronomium 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle mag dit net offer op die plek wat die Here sal kies in die gebied van een van die stamme. Daar moet julle julle brandoffers offer en daar moet julle alles doen wat ek julle beveel het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:8-21