Deuteronomium 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle gehoorsaam is, sal julle baie lank bly woon in die land wat die Here met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders en hulle nageslag te gee. Dit is 'n land wat oorloop van melk en heuning.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:2-13