Deuteronomium 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het beleef wat Hy gedoen het met die leër van Egipte, sy perde en sy strydwaens wat die Here deur die water van die Rietsee laat verswelg het toe hulle julle agtervolg het. Die Here het hulle mag so gebreek dat hulle nou nog nie herstel het nie.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:1-12