Deuteronomium 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die twee berge lê wes van die Jordaan, anderkant die pad uit die ooste, die pad uit die gebied van die Jordaanvallei, waar die Kanaäniete woon, regoor Gilgal, naby die waarsêersboom.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:26-32