Deuteronomium 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal julle en julle nageslag lank, ja, so lank as die hemel en die aarde sal bestaan, bly woon in die land wat die Here met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders te gee.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:18-26