Deuteronomium 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is 'n land waarvoor die Here jou God sorg: van nuwejaarsdag af tot oujaarsdag toe hou Hy ononderbroke sy oog daaroor.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:5-21