Deuteronomium 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Destyds het die Here die Levistam afgesonder om die verbondsark van die Here te dra, om in sy teenwoordigheid diens te doen en sy dienaars te wees, en om die volk in die Naam van die Here te seën. En so is dit vandag nog.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-14