Deuteronomium 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Israeliete het weggetrek van die putte van Bene-Jaäkan af na Moserot toe. Daar is Aäron oorlede, en daar is hy begrawe. Sy seun Eleasar het toe in sy plek priester geword.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-9