Deuteronomium 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here jou God, Hy alleen is God, die Here: die groot God, die magtige, wat wonderdade doen, wat vir niemand partydig is nie en ook nie omkoopgeld aanneem nie.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:14-22