Deuteronomium 10:13-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Gehoorsaam die gebooie en voorskrifte wat die Here jou vandag deur my gee. Dit sal tot jou voordeel wees.

14. Die hemel, selfs die hoogste hemel, behoort aan die Here jou God, ook die aarde en alles daarop.

15. En tog het Hy sy liefde net aan jou voorvaders betoon en vir julle, hulle nageslag, uit al die volke uitgekies. Dit is nou nog so.

Deuteronomium 10