Daniël 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het tot die Here my God gebid en bely: “Ag, Here, groot en ontsagwekkende God, U handhaaf u verbond en u trou teenoor dié wat vir U liefhet en u gebooie gehoorsaam.

Daniël 9

Daniël 9:2-8