Daniël 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Luister tog, my God! Hoor ons tog! Sien tog ons verlatenheid raak, en dié van die stad waaroor u Naam uitgeroep is. Ons pleit by U om ontferming, nie omdat ons regverdig is nie, maar op grond van u groot barmhartigheid.

Daniël 9

Daniël 9:11-20