Daniël 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Here, U het reddingsdade gedoen, neem tog u toorn en u woede weg van Jerusalem, u stad, u heilige berg, want deur ons sonde en deur die oortredinge van ons voorvaders spot almal rondom ons nou met Jerusalem en met u volk.

Daniël 9

Daniël 9:9-24