Daniël 9:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al hierdie onheil het oor ons gekom net soos dit geskryf staan in die wet van Moses; tog het ons, Here ons God, nie ons saak met U reggemaak deur ons van ons sonde te bekeer en in te sien dat U doen wat U sê nie.

Daniël 9

Daniël 9:10-23