Daniël 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe ek kyk, sien ek 'n skaapram met horings by die rivier staan. Sy horings was lank; die een was langer as die ander en het later as die ander een uitgekom.

Daniël 8

Daniël 8:1-10