Daniël 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal baie sterk word, maar nie deur eie krag nie. Hy sal ongelooflike verwoesting aanrig en sal voorspoedig wees in alles wat hy doen. Hy sal magtiges vernietig, ook die heilige volk.

Daniël 8

Daniël 8:20-26