Daniël 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Sondige erediens is in die plek van die daaglikse offer ingestel en die ware godsdiens vertrap. Hierdie horing was voorspoedig in alles wat hy gedoen het.

Daniël 8

Daniël 8:7-13