Daniël 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tweede dier het soos 'n beer gelyk. Hy het op sy agterpote gestaan en het drie ribbebene in sy bek gehad. Daar is vir hom gesê: ‘Vreet maar! Vreet soveel vleis as jy wil!’

Daniël 7

Daniël 7:3-12