Daniël 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Aan dié menslike wese is die heerskappyen eer en koningskap gegeesodat al die volke, nasies en taalgroepe hom sou dien.Sy heerskappy is 'n ewige heerskappy,dit sal nie tot niet gaan nie;sy koningskap sal nie ophou nie.

Daniël 7

Daniël 7:4-24