Vuur het uit die troon gestroom en verder gevloei.Duisende der duisende het Hom gedien,miljoene het daar voor Hom kom staan.Die hofsitting het begin,en die boeke met die aanklagte is oopgemaak.