Daniël 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oor hulle was daar drie ministers, van wie Daniël een was en aan wie die goewerneurs-generaal verantwoordelik was sodat die koning se belange behoorlik behartig kon word.

Daniël 6

Daniël 6:1-6