Daniël 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gee hiermee opdrag dat in my hele koninkryk die God van Daniël gevrees en geëer moet word.“Hy is die lewende God, Hy bestaan vir ewig;sy koninkryk sal nie vernietig word nie,sy heerskappy sal nooit eindig nie.

Daniël 6

Daniël 6:19-29