Daniël 6:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning was baie bly en het beveel dat Daniël uit die leeukuil gehaal moes word. Toe Daniël uit die leeukuil gehaal is, was daar geen letsel aan hom nie, omdat hy op sy God vertrou het.

Daniël 6

Daniël 6:16-29