Daniël 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe storm Daniël se vyande weer by die koning in en sê vir hom: “U Majesteit besef seker dat volgens die reg van die Mediërs en Perse geen dekreet of wet wat deur die koning uitgevaardig is, verander mag word nie.”

Daniël 6

Daniël 6:12-25