Daniël 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê hulle vir die koning: “Maar Daniël, een van die Joodse ballinge, steur hom nie aan u bevel en aan die dekreet wat u uitgevaardig het nie, U Majesteit! Hy bid nog drie maal per dag tot sy God.”

Daniël 6

Daniël 6:13-16