Daniël 5:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daniël is toe op bevel van Belsasar 'n koninklike kleed aangetrek en 'n goue halsketting omgehang, en hy is uitgeroep as regeerder, derde in rang in die koninkryk.

Daniël 5

Daniël 5:26-30