Daniël 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daniël is toe na die koning toe gebring, en die koning het vir hom gevra: “Is jy die Daniël uit die Judese ballinge wat deur my voorganger die koning hierheen gebring is uit Juda?

Daniël 5

Daniël 5:6-14