Daniël 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek het vir hom gesê: Beltsasar, hoof van die towenaars, ek weet dat die gees van die heilige gode in jou is en dat geen geheim vir jou onverklaarbaar is nie. Hier is nou my droom, lê dit vir my uit.

Daniël 4

Daniël 4:1-18