Daniël 4:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, U Majesteit, luister na my raad: breek met u sonde en u ongeregtigheid, doen wat reg is en bewys barmhartigheid teenoor dié wat in nood is. Dan sal u voorspoed aanhou.”

Daniël 4

Daniël 4:18-33