Daniël 3:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Nebukadnesar na die bek van die brandende oond toe gekom en geroep: “Sadrag, Mesag en Abednego, dienaars van die allerhoogste God, kom uit hierheen!”En Sadrag, Mesag en Abednego het uit die oond uitgekom.

Daniël 3

Daniël 3:20-30