Daniël 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat die koning se opdrag so streng was, was die oond so verskriklik warm dat die manne wat vir Sadrag, Mesag en Abednego moes ingooi, deur die vlamme doodgebrand is.

Daniël 3

Daniël 3:15-29