Daniël 2:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is nie omdat ek meer wysheid het as ander mense dat hierdie geheim aan my geopenbaar is nie, maar omdat die uitleg aan u bekend moet word sodat u 'n antwoord kan kry op die vrae waaroor u gedink het.

Daniël 2

Daniël 2:23-39