Daniël 2:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar daar is 'n God in die hemel wat geheime kan openbaar en wat aan u, koning Nebukadnesar, wil bekend maak wat in die toekoms gaan gebeur. In u slaap het u 'n droom, 'n visioen gehad.

Daniël 2

Daniël 2:26-30