Daniël 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek loof en prys U, God van my voorvaders,omdat U aan my wysheid en mag gegee het.U het aan my bekend gemaak wat ons van U gevra het,U het aan ons bekend gemaak wat om aan die koning te sê.”

Daniël 2

Daniël 2:22-28