Daniël 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek, Daniël, het toe twee ander persone by die Tigrisrivier sien staan, een aan die duskant en een aan die anderkant.

Daniël 12

Daniël 12:1-13