Daniël 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Baie mense sal gesuiwer, gereinig en gelouter word, maar die goddeloses sal goddeloos bly. Nie een van die goddeloses sal verstaan nie, maar die verstandige leiers sal verstaan.

Daniël 12

Daniël 12:5-13