Daniël 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal ook hulle gode en hulle beelde met hulle skatte van silwer en goud na Egipte toe wegvoer. Dan sal hy die koning van die noorde 'n aantal jare met rus laat.

Daniël 11

Daniël 11:6-15