Daniël 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die koning se troepe sal die heiligdom en die vesting ontheilig. Hulle sal die daaglikse offer afskaf en 'n ding oprig wat 'n gruwel is vir God en wat verwoesting aanrig.

Daniël 11

Daniël 11:26-40