Daniël 11:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dan sal die koning van die noorde met baie besittings na sy land toe terugkeer, maar hy sal eers optree teen die gewyde verbondsvolk. Nadat hy dit gedoen het, sal hy teruggaan na sy eie land toe.

Daniël 11

Daniël 11:27-37