Daniël 11:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mense aan sy eie hof sal hom breek. Sy leër sal oorweldig word, en baie van sy soldate sal sneuwel.

Daniël 11

Daniël 11:21-34