Daniël 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Hy sal opgevolg word deur 'n veragtelike persoon wat geen koninklike status besit nie, maar wat sy weg sal baan terwyl die mense niks vermoed nie en wat die mag sal kry deur slinksheid.

Daniël 11

Daniël 11:16-28