Daniël 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sy seuns sal hulle vir oorlog klaarmaak en groot leërs bymekaarmaak. Een van hulle sal al verder en verder opruk soos 'n vloedgolf wat alles oorspoel, en hy sal uiteindelik die vesting van die koning van die suide aanval.

Daniël 11

Daniël 11:5-11