Daniël 10:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar eers sal ek jou vertel wat in die Boek van die Waarheid opgeteken is. Daar is niemand wat my teen hulle bystaan nie behalwe julle engel Migael.

Daniël 10

Daniël 10:14-21