Daniël 10:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die engel van die Persiese Ryk het my een en twintig dae lank teruggehou, maar toe het Migael, een van die vernaamste engele, my te hulp gekom en ek was nie meer nodig teen die Persiese konings nie.

Daniël 10

Daniël 10:11-19