Daniël 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het aan hierdie vier jongmanne verstand gegee en insig in alles wat geskryf is, en ook wysheid. Daniël kon enige gesig of droom uitlê.

Daniël 1

Daniël 1:14-20