Amos 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here my God, die Almagtige,raak die aarde aan en dit smelt weg,en almal wat daarop woon, treur;die hele wêreld kom in beroering soos die Nylen sak weer weg soos die rivier van Egipte.

Amos 9

Amos 9:1-13